Anchors Caravan Park het 'n boorgat gesink en ons water probleme is nou iets van die verlede.
Anchors Caravan Park het 'n boorgat gesink
Resort | News

Anchors Woonwapark - Hibberdene, Kwazulu-Natal
Kamp & Leef Gekose Oord
Anchors Woonwapark is ‘n besonderse, stil, park met baie hoë standaarde, dit is geleë in Anchors Aweigh, met 24uur sekuriteit. Daar is baie bome en ‘n groot verskeidenheid voëls; ‘n groot gelyk gebied vir krieket, sokker en vlugbal. Kinders kan met veiligheid die oord verken. Bote kan direk op die rivier, ‘n grens van Anchors Aweigh, gelanseer word. Die Suidkus het van die beste gholfbane, krokodilplase asook Oribi-Kloof met sy bekende hoë
Suider-Afrika se Mees Geliefde Kampeer Gids.
Kry vandag jou kopie by CaravanParks.com!
https://www.caravanparks.com/356.Jaarlikse_Publikasie.htm
Nou Beskikbaar as 'n Gratis pdf.