Anchors Caravan Park het 'n boorgat gesink
Category: Resort News | Author: Anchors Caravan Park | Date posted: | Reach: 133357 933
GOEIE NUUS!!!
Anchors Caravan Park het 'n boorgat gesink en ons water probleme is nou iets van die verlede.
Ons was gelukkig met baie en skoon water.